Die volgende moet in elke voertuig se register aangeteken word:
1. Ontvangs van grootmaat dieseltenk wat bestaan uit:
• Die datum waarop diesel ontvang is;
• Die nommer van die stooreenheid waaruit diesel ontvang is; en
• Hoeveelheid liter diesel ontvang.
2. Diesel gebruik wat bestaan uit:
• Tipe voertuig of masjien;
• Opening balans van diesel in die voertuig of masjien;
• Voertuig se registrasienommer of masjien se reeksnommer;
• Opening km, uur meter of enjin ure;
• Afsluiting km, uur meter of enjin ure;
• Totale km, uur meter of enjin ure gebruik;
• Totale hoeveelheid diesel verbruik (L) en
3. Balans na gebruik bestaan uit:
• Ongebruikte balans van diesel in die voertuig of masjien
4. Doel van verbruik bestaan uit:
• Spesifieke misbare aktiwiteit verrig;
• Nie-eisbare aktiwiteite en liters verbruik;
• Op watter datum was aktiwiteit verrig; en
• Waar was die aktiwiteit verrig.
5. Geskikte eisbare diesel (L) bestaan uit:
• Totale eisbare diesel.